Theme:Emotions

Woordeskat

Our new theme is all about emotions. We will start with vocabulary first.

Find a magazine and cut out faces that show the following emotions:

Happy-bly

Angry-kwaad

Sad-ongelukkig/ hartseer

Afraid-bang

Excited-opgewonde

 

Complete the sentences. Choose from the words below and complete the sentences. Synonyms

Hartseer-bly-skrikkerig

  1. As ‘n mens ongelukkig is, is jy _______
  2. As ‘n mens gelukkig is, is jy __________
  3. As ‘n mens bang is, is jy __________

Here are the answers:

  1. As ‘n mens ongelukkig is, is jy hartseer.
  2. As ‘n mens gelukkig is, is jy bly.
  3. As ‘n mens bang is, is jy skrikkerig.

Die prinses en die ertjie

Below is the Afrikaans version of The princess and the pea.

Lank lank gelede was daar ‘n prins wat na ‘n ware prinses gesoek het om mee te trou. Hy het regoor die wereld gesoek maar kon nie ‘n ware prinses vind nie.

Een donker nag in ‘n storm klop daar ‘n jong meisie aan die paleis se deur en vra of sy asseblief in die paleis skuiling kan kry. Sy se dat sy ‘n ware prinses is.

Die koningin twyfel dat sy ‘n ware prinses is, maar sy het ‘n plan. Sy plaas ‘n ertjie onder die matras van die bed waarop die meisie gaan slaap. Sy sit ook 20matrasse bo op daardie matras. Na ete het die meisie toe op hierdie bed gaan slaap.

Die volgende oggend vra die koningin vir die meisie of sy lekker geslaap het?

“O nee” antwoord die meisie. “Ek het nie ‘n oog toegemaak nie. Dit was asof daar ‘n klip onder my matras was.”

Die koningin is baie bly want net ‘n ware prinses sou die ertjie kon voel.

Die prins en prinses is toe die volgende dag getroud in die paleis en het gelukkig saamgewoon.

Example of a creative writing paper for Grade 6 Afrikaans FAL

Skryfwerk

Totaal:30

Hieronder is 2 vrae. Kies of jy vraag 1 of vraag 2 wil beantwoord. Jy moenie altwee vrae beantwoord nie.

  • Beskryf ‘n wilde dier.

Skryf  ‘n paragraaf van 50-60 woorde oor jou gunsteling dier. Beskryf die dier en se waarom jy van die dier hou.

  • My gunsteling sportsoort.

Skryf  ‘n paragraaf van 50-60 woorde oor jou gunsteling sportsoort. Se wat die sportsoort is en waarom jy daarvan hou.

 

Kriteria Nie bemeester Gedeeltelik bemeester Bemeester Uitstekend
Organisasie en aanbieding 0 1 2-3 4-5
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik 0 1 2-3 4-5
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer 0 1 2-3 4-5
Lengte van die stuk is voldoende (50-60 woorde) 0 1 2-3 4-5
Toon insig in die opdrag. Verstaan wat gevra is. 0 1 2-3 4-5
Gebruik min engelse woorde/spelling 0 1 2-3 4-5

Totaal 30