Verlede tyd memo

Below is the memo for the exercise published on 8 Jan

Remember the following

Present tense Past tense
Is Was
Sal Sou
Wil Wou

 

Skryf in die verlede tyd.

Write in the past tense.

  1. Was daar wolke in die lug?
  2. Het jy iets gedrink?
  3. Was daar iemand by die huis?
  4. Was die man gelukkig?
  5. Was daar erens ‘n boom?
  6. Sou hy ooit water kry?
  7. Het iemand in die huis gehelp?
  8. Het jy van koeldrank gehou?
  9. Wou jy televisie kyk?
  10. Het jy van roomys gehou?

Verlede tyd/ Past tense

Skryf in die verlede tyd.

Below is the memo of the exercise published on 21 December.

Write in the past tense.

  1. Hy word baie keer kwaad.

Hy het baie keer kwaad geword.

  1. Ons gee drie cd’s weg.

Ons het drie cd’s weggegee.

  1. Ek loop in die straat.

Ek het in die straat geloop.

  1. Haar ma koop vir haar ‘n nuwe rok.

Haar ma het vir haar ‘n nuwe rok gekoop.

  1. Sy hou van toebroodjies en konfyt.

Sy het van toebroodjies en konfyt gehou.

  1. Hy skryf in sy boek.

Hy het in sy boek geskryf.

  1. Sy eet tamaties en blaarslaai.

Sy het tamaties en blaarslaai geeet.

  1. Ek hou van tee met melk en suiker.

Ek het van tee met melk en suiker gehou.

  1. Ek loop rond in die klas.

Ek het in die klas rondgeloop.

  1. Is daar wolke in die lug?

Was daar wolke in die lug?

 

Verlede tyd/ past tense

Skryf in die verlede tyd.

Write in the past tense.

  1. Hy word baie keer kwaad.
  2. Ons gee drie cd’s weg.
  3. Ek loop in die straat.
  4. Haar ma koop vir haar ‘n nuwe rok.
  5. Sy hou van toebroodjies en konfyt.
  6. Hy skryf in sy boek.
  7. Sy eet tamaties en blaarslaai.
  8. Ek hou van tee met melk en suiker.
  9. Ek loop rond in die klas.
  10. Is daar wolke in die lug?

The memo will be published on 22 Desember

Past tense/ Verlede tyd

The following exercise is for the past tense using vocabulary from Jan en die boontjierank.

Past tense-verlede tyd.

 

Write the following in the past tense.

Skryf die volgende in die verlede tyd.

 

  1. Jan klim op met die boontjierank.
  2. Jan neem die koei mark toe.
  3. Die ou man koop die koei.
  4. Ek hou van lees.
  5. Sy loop in die straat.
  6. Jan praat met die reus se vrou.
  7. Jan hou van die boontjierank.
  8. Jan hou van die koei.
  9. Ek eet ‘n tamatie.
  10. Die hen le goue eiers.

You can find the memo in the next post.

Past tense/ Verlede tyd antwoorde

The questions where published yesterday. 😉

  1. Ek het van koeldrank gehou.
  2. Ek het in die tuin gewerk.
  3. Ons kon nie wag vir die lente nie.
  4. Ek het van rooi rose gehou.
  5. Sy het winkel toe gegaan om blomme te koop.
  6. Hulle het see toe gegaan.
  7. Susan elke dag kafee toe gegaan.
  8. Hy het daarvan gehou om te gaan fliek.
  9. Sy het ‘n boek gelees.
  10. Hy het ‘n liedjie gesing.

 

Afrikaans grade 6 Test FAL

Skryf die volgende as bevelsinne:

  1. Eet jou kos. _____________________________
  2. Skryf in jou boek. ____________________________

Skryf die regte voornaamwoorde:

  1. Sarie maak vir Sarie tee. _________________________-
  2. Gert maak vir Gert kos. _________________________
  3. Die onderwyser skryf in die onderwyser se boek. _________________________

Skryf die regte byword(opposite)

  1. Hy hardloop nie vinnig nie hy hardloop __________

Meervoude

Enkelvoud Meervoud Het nie ‘n meervoud
Water    
Melk    
Suiker    
Koffie    
Appel    
Tamatie    

Nie-ontkenning

Skryf in die nie-ontkenning

  1. Hy eet sy kos. ____________________________________
  2. Ek drink melk. ____________________________________
  3. Hy loop in die straat. _______________________________

Find the memo here.

Past tense in Afrikaans

I’ve made a “Past tense recipe” to go with our theme of food and cooking.

Past tense is verlede tyd in Afrikaans.

Recipe for Past tense:

Ingredients

  1. Het
  2. Ge+ verb (some verbs need glue –the ge- goes inside the verb)

 

Method

Step 1: Look at the sentence and identify the verb.

Step 2: Verb goes to the end of the sentence and gets a “ge”

Step 3: The person doing the action comes first and then add “het”. (To establish who is doing the action you need to ask the questions: who is doing the action?)

Examples:

Ouma maak kos.

Verb: maak

Ouma het kos gemaak.

Hy loop in die straat.

Verb: loop

Past tense: Hy het in die straat geloop.

Sy hardloop om die baan.

Verb: Sy het om die baan gehardloop.