Here is the memo of the assessment published on 2 January.
Verkleinwoorde toets
Skryf die verkleinwoorde van die volgende. Write the diminutive of the following words:
Voorbeeld: skaap-skapie
- Tak-takkie
- Hand-handjie
- Nes-nessie
- Rug-ruggie
- Bed-bedjie
- Ding-dingetjie
- Ski-ski’tjie
- Man-mannetjie
- Arm-armpie
- Koning-koninkie
- Slang-slangetjie
- Put-putjie
- Ring-ringetjie
- Tafel-tafeltjie
- Oor-oortjie
- Foto-foto’tjie
- Ma-ma’tjie
- Rekening-rekeninkie
- Besem-besempie