oe
broer skoen broek
ou
hout stout koud
eu
kleur dreun geur
ei
trein reis brein
ui
sluit kluis spuit
ie
kriek vlieg siek
oe
broer skoen broek
ou
hout stout koud
eu
kleur dreun geur
ei
trein reis brein
ui
sluit kluis spuit
ie
kriek vlieg siek
Dit was ‘n mooi helder maanskynaand. Die kinders gaan saam met Oom Piet om brood te koop. Net toe Jan in die geel motor wou klim stamp hy sy toon teen ‘n klip. San sien hoe ‘n man oor die muur spring. Boe! skree die man. Almal skrik baie groot. Dit is die buurseun, Ben, wat hulle kom skrikmaak het. Almal is verlig dat dit nie ‘n inbreker is nie.
Read the following passage to improve pronunciation:
Jan en San het elkeen hulle eie troeteldier. Jan het ‘n kat. Sy kat se naam is Zak. San het ‘n haas. Die haas se naam is Das. Zak is stout. Hy wil vir Das vang. Das spring vinnig in sy hok. Nou kan Zak hom nie vang nie. Jan teken ‘n prent met sy kryt. Hy teken vir Zak wat vir Das jaag. Die kinders gaan Vrydag vir Ouma en Oupa kuier. Zak en Das mag nie saamgaan nie.
A/e/i/o/u/y is enkelklinkers.
A
klap, slak, blaf
E
Sleg, trek, spek
I
flits, gil, niks
O
krom, spog, snor
U
plus, pluk, druk
y
dryf,kryt,dryf
Afrikaans is a phonic language. You spell it as you say it. If you know the sounds (klanke) it will be easier for you.
Remember:
Below is the Afrikaans version of The princess and the pea.
Lank lank gelede was daar ‘n prins wat na ‘n ware prinses gesoek het om mee te trou. Hy het regoor die wereld gesoek maar kon nie ‘n ware prinses vind nie.
Een donker nag in ‘n storm klop daar ‘n jong meisie aan die paleis se deur en vra of sy asseblief in die paleis skuiling kan kry. Sy se dat sy ‘n ware prinses is.
Die koningin twyfel dat sy ‘n ware prinses is, maar sy het ‘n plan. Sy plaas ‘n ertjie onder die matras van die bed waarop die meisie gaan slaap. Sy sit ook 20matrasse bo op daardie matras. Na ete het die meisie toe op hierdie bed gaan slaap.
Die volgende oggend vra die koningin vir die meisie of sy lekker geslaap het?
“O nee” antwoord die meisie. “Ek het nie ‘n oog toegemaak nie. Dit was asof daar ‘n klip onder my matras was.”
Die koningin is baie bly want net ‘n ware prinses sou die ertjie kon voel.
Die prins en prinses is toe die volgende dag getroud in die paleis en het gelukkig saamgewoon.
Praat oor stories/tekste wat onafhanklik gelees is.
Lees ‘n storie en kom vertel die klas wat jy gelees het.
Kriteria | Nie bemeester | Gedeeltelik bemeester | Bemeester |
Organisasie en aanbieding | 1 | 2 | 3-4 |
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik | 1 | 2 | 3-4 |
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer | 1 | 2 | 3-4 |
Stemkontrole | 1 | 2 | 3-4 |
Liggaamshouding | 1 | 2 | 3-4 |
Totaal 20/2= 10
Afdeling A Leesbegrip
(10)
Lank gelede het Leeu ‘n __sagte_______ stem gehad.
Die ander diere is __bly________ oor Haas se plan.
Leeu brul __harder_______ en ____harder__________ toe die bye hom steek.
Die bye dink ___leeu________ het hulle heuning gesteel. (5)
4 v | |||||||||
2 b | Y | E | |||||||
R | |||||||||
5 s | A | G | |||||||
A | |||||||||
D | |||||||||
3s | T | E | E | 6 k | |||||
7 l | R | O | |||||||
E | I | P | |||||||
e | N | ||||||||
1h | e | u | n | i | N | g |
(7)
Afdeling B Taalkonvensies
Nee, ___niemand___________ het vir Haas gese om die heuning te steel ____nie______
Nee Ben het die bal ___nerens_____________- weggesteek ____nie________
Nee Ben het _____niks__________ skool toe gebring ___nie________ (6/2 = 3)
Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?
Antwoord: Wat speel Jerry?
_____Wanneer speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?_ (1)
(2/2=1)
Bv. Hond- hondjie
Totaal 15
Totaal:Leesbegrip 25
Taalkonvensies 15
Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg
Hoekom Leeu so hard brul
Lank, lank gelede het Leeu ‘n sagte stem gehad. Hy het al die diere gevang en geeet net wanneer hy wou. Die diere het gedink leeu was gevaarlik.Die diere het nooit geweet wanneer Leeu hulle gaan vang nie. Die diere hou toe vergadering oor die problem. Haas se toe dat hy ‘n plan het om vir Leeu so hard soos donderweer te laat brul. Die ander diere is bly oor die plan.
Haas gaan toe na Leeu toe en se: “Leeu, jou broer is baie siek. Kom saam met my.” Haas het bang met Leeu gepraat. Leeu is baie bekommerd en stap saam met Leeu. Hulle stap en stap en stap. Hulle stap so ver dat Leeu moeg word en aan die slaap raak. Terwyl Leeu slaap gaan Haas en steel die bye se heuning en smeer dit om die Leeu se pote en mond. Toe die Bye agterkom hulle heuning is weg is hulle baie kwaad. Hulle gaan toe na Leeu toe en steek hom oral op sy lyf. Leeu het so seergekry dat hy begin brul het van die pyn. Hy het so hard soos donderweer gebrul. Tot vandag toe brul Leeu so hard en al die diere weet nou waar hy is.
Afdeling A Leesbegrip
(10)
Lank gelede het Leeu ‘n _________ stem gehad.
Die ander diere is __________ oor Haas se plan.
Leeu brul _________ en ______________ toe die bye hom steek.
Die bye dink ___________ het hulle heuning gesteel. (5)
4 | |||||||||
2 | |||||||||
5 | |||||||||
3 | 6 | ||||||||
7 | |||||||||
1 |
(7)
Afdeling B Taalkonvensies
Nee, ______________ het vir Haas gese om die heuning te steel __________
Nee Ben het die bal ________________- weggesteek ____________
Nee Ben het _______________ skool toe gebring ___________ (6/2 = 3)
Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?
Antwoord: Wat speel Jerry?
_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ (1)
(4)
(2/2=1)
Bv. Hond- hondjie
Totaal 15
I found some great sites with different versions of “Jan en die Boontjierank.”
Jan en die boontjierank on You Tube
Jan en die boontjierank with pictures and sounds
Jan en die boontjierank theatre production will be in Stellenbosch in March 2015
You can also find some Jan en die boontjierank books: