Geseende Kersfees! Mag jy en jou gesin die vrede en liefde van Jesus ervaar.
Have a blessed Christmas. May you and your family experience the peace and joy of Jesus this Christmas.
Geseende Kersfees! Mag jy en jou gesin die vrede en liefde van Jesus ervaar.
Have a blessed Christmas. May you and your family experience the peace and joy of Jesus this Christmas.
Find below the memo of the story Dit is Kersfeestyd
Translate the following words into English:
Begripstoets (Comprehension)
Dit is Kersfeestyd/ It is Christmas
Op 25 Desember herdenk ons die geboorte van Jesus. Op hierdie dag vier ons fees en is dankbaar dat God Sy Enigste Seun aarde toe gestuur het sodat ons vir ewig by God kan wees. Dit is lekker om as ‘n gesin bymekaar te wees. Soms gee ons vir mekaar geskenke en dit herinner ons aan die groot Geskenk wat Jesus Christus vir ons was. Sommige gesinne kom op Oukersaand bymekaar en lees die verhaal van Jesus se geboorte in die Bybel voordat hulle die geskenke uitdeel. Ander gesinne lees uit die Bybel en deel geskenke uit op Kersoggend.
Translate the following words into English:
Begripstoets (Comprehension)
You can find the memo here.