Afrikaans Graad 6 Skryfwerk Vraestel (Vierde kwartaal)

Vraestel 2 Skryfwerk

Totaal:30

Skryf ‘n paragraaf oor jou kultuur.

Jy moet vertel van jou taal, tradisionele kos en jou geloof.

 

Kriteria Nie bemeester Gedeeltelik bemeester Bemeester Uitstekend
Organisasie en aanbieding 0 1 2-3 4-5
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik 0 1 2-3 4-5
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer 0 1 2-3 4-5
Lengte van die stuk is voldoende (50-60 woorde) 0 1 2-3 4-5
Toon insig in die opdrag. Verstaan wat gevra is. Noem al 3 aspekte wat gevra is: taal, tradisionele kos en geloof 0 1 2-3 4-5
Gebruik min engelse woorde/spelling 0 1 2-3 4-5

Totaal 30