Skryf die volgende as bevelsinne:
- Eet jou kos. _____________________________
- Skryf in jou boek. ____________________________
Skryf die regte voornaamwoorde:
- Sarie maak vir Sarie tee. _________________________-
- Gert maak vir Gert kos. _________________________
- Die onderwyser skryf in die onderwyser se boek. _________________________
Skryf die regte byword(opposite)
- Hy hardloop nie vinnig nie hy hardloop __________
Meervoude
Enkelvoud | Meervoud | Het nie ‘n meervoud |
Water | ||
Melk | ||
Suiker | ||
Koffie | ||
Appel | ||
Tamatie |
Nie-ontkenning
Skryf in die nie-ontkenning
- Hy eet sy kos. ____________________________________
- Ek drink melk. ____________________________________
- Hy loop in die straat. _______________________________
Find the memo here.