Dit is kersfeestyd (memo)

Find below the memo of the story Dit is Kersfeestyd

Translate the following words into English:

  1. Herdenk- celebrate
  2. Geboorte- birth
  3. Jesus- Jesus
  4. Hierdie-this
  5. Dag-day
  6. Vier-celebrate
  7. Fees-festival
  8. Dankbaar-thankful
  9. Seun-son
  10. Ewig-eternally
  11. Gesin-family
  12. Soms-sometimes
  13. Herinner-remind
  14. Groot-big
  15. Geskenk-gift
  16. Sommige-some
  17. Gesinne-families
  18. Kersoggend-Christms morning

 

Begripstoets (Comprehension)

  • Wanneer herdenk ons die geboorte van Christus? Op 25 Desember.
  • Waarvoor is ons dankbaar op Kersdag? Dat God sy Enigste Seun aarde toe gestuur het.
  • Waarom gee ons vir mekaar geskenke gedurende kersfees? Ons gee vir mekaar geskenke omdat ons dankbaar is dat Jesus vir ons sondes gesterf het.
  • Wat doen julle as gesin om die geboorte van Jesus te herdenk? Any applicable answer.

 

Dit is Kersfeestyd/ It is Christmas

Dit is Kersfeestyd/ It is Christmas

Op 25 Desember herdenk ons die geboorte van Jesus. Op hierdie dag vier ons fees en is dankbaar dat God Sy Enigste Seun aarde toe gestuur het sodat ons vir ewig by God kan wees. Dit is lekker om as ‘n gesin bymekaar te wees. Soms gee ons vir mekaar geskenke en dit herinner ons aan die groot Geskenk wat Jesus Christus vir ons was. Sommige gesinne kom op Oukersaand bymekaar en lees die verhaal van Jesus se geboorte in die Bybel voordat hulle die geskenke uitdeel. Ander gesinne lees uit die Bybel en deel geskenke uit op Kersoggend.

Translate the following words into English:

  1. Herdenk-
  2. Geboorte-
  3. Jesus-
  4. Hierdie-
  5. Dag-
  6. Vier-
  7. Fees-
  8. Dankbaar-
  9. Seun-
  10. Ewig-
  11. Gesin-
  12. Soms-
  13. Herinner-
  14. Groot-
  15. Geskenk-
  16. Sommige-
  17. Gesinne-
  18. Kersoggend-

 

Begripstoets (Comprehension)

  • Wanneer herdenk ons die geboorte van Christus?
  • Waarvoor is ons dankbaar op Kersdag?
  • Waarom gee ons vir mekaar geskenke gedurende kersfees?
  • Wat doen julle as gesin om die geboorte van Jesus te herdenk?

You can find the memo here.