Hallo,
Here is a Language and comprehension test for Jack and the Beanstalk đ
Afrikaans Taal en Begripstoets
Punt Totaal 50Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â Â 1uur 30min
Jan en die boontjierank
Lank, lank gelede het ân seun en sy ma in ân klein huisie in ân klein dorpie gewoon. Die seun het elke dag skooltoe gegaan en sy ma in die huis gehelp na skool. Sy naam was Jan. Hulle het ân kat en ân koei gehad en groente in die tuin.
Jan se ma het hom eendag geroep: âJan gaan asseblief mark toe en verkoop ons koei omdat ons nie meer geld het nie.â
Jan was baie hartseer hieroor maar het geluister na sy ma en die koei mark toe genooi.
By die mark het Jan ân ou man gesien en vir hom gevra: âGoeie more Meneer. Wil u dalk my koei koop?â
Die man het na hom gekyk en vir hom gese: âMmm ek het nie geld nie maar ek kan vir jou hierdie 5 towerboontjies aanbied.
Jan het geantwoord: âEk is baie jammer Meneer maar my ma het gese dat ek die koei moet verkoop vir geld.â
âEk het nie geld nie seun. Jy sal nie jammer wees as jy die koei vir hierdie boontjies ruil nie.â Het die ou man met ân glimlag gese.
âGoedso Meneer ek sal u ruil.â Antwoord hy en neem die boontjies en gaan huistoe.
By die huis was sy ma baie ongelukkig oor die boontjies en gooi dit by die deur uit. Jan is bed toe met ân swaar hart en het gevoel asof hy ân groot fout gemaak het. Die volgende oggend was daar ân reuse boontjierank buite hulle venster. Toe Jan na dit gekyk het kon hy sy oe nie glo nie. Dit was so breed soos ân bus en het tot in die lug gestrek. Hy het besluit om te probeer om dit te klim en het middagete in sy rugsak gepak en begin klim. Hy het geklim en geklim totdat hy by die wolke was. Hy kon dit nie glo toe hy agterkom dat hy op die wolke kon staan nie. Jan het op die wolke gaan staan en begin loop. Hy het geloop vir ân rukke en sien toe ân reuse kasteel voor hom. Hy het na die voordeur gestap en geklop. Die reuse deur het oopgekreun en ân reuse vrou het voor hom gestaan.
âWie is jy seun?â het die reuse vrou vriendelik gevra.
âMy naam is Jan.â Het hy geatwoord.
âJy het net betyds gekom! Ek dink jy kan my help met iets. Ek moet die hoeke van my kasteel vee maar my besem is te groot. Ek het ân kleiner een maar my hande is te groot om dit vas te hou. Kan jy my help asseblief?â
âJa ek kan Mevrou. Ek help my ma altyd in die huis.â Jan het dadelik begin vee. Dit was ân baie groot kasteel en dit het ân hele paar ure geneem. Toe hy klaar was het die reuse vrou vir hom ân glas lemoensap gegee.
Die reuse vrou het hom toe gevra: âEk wonder wat ek vir jou kan gee vir al jou hulp? Mmm, laat ek dink. Ah! Ek weet! Ek kan vir jou die hen gee wat goue eiers le as jy belowe om my te kom help een keer per maand om die hoeke van my kasteel te vee?â
âDit sal nie ân probleem wees nie. Baie dankie!â het Jan geantwoord.
Jan het die hoender geneem en af geklim met die boontjierank. Sy ma was baie bly en elke keer wanneer hulle iets nodig het le die hen ân goue eier. Tot vandag toe klim Jan die boontjierank een keer per maand om die reuse vrou se kasteel te vee.
Begripstoets/Comprehension test:
Write the Afrikaans translation of the following words:
- long long ago____________________________
- small house_____________________________
- school__________________________________
- giant_____________________________________
- cow_______________________________________
- month_____________________________________
- backpack___________________________________
- happy_____________________________________
- when_________________________________
- egg______________________________
Answer the following questions/ Beantwoord die volgende vrae:
- Wat het Jan elke dag na skool gedoen?_______________________________
- Wat het sy ma gevra moet hy gaan verkoop?_____________________________
- Wat het jy toe gedoen met die koei?____________________________________
- Wat het met die towerboontjies gebeur nadat sy ma dit by die venster uitgegooi het?___________________________________________________________
- Wie het Jan ontmoet daar bo in die wolke?_____________________________
- Wat moes hy vir die reuse vrou gedoen het?____________________________
- Watter geskenk het Jan gekry vir sy hulp?________________________________ _________________________________________________________________
- Hoe het hierdie geskenk vir Jan en sy ma gehelp?_________________________ _________________________________________________________________
- Wat sou jy gedoen het as jy ân boontjierank gesien het? (2)__________________ _________________________________________________________________
Totaal Afdeling A Â 20
Afdeling B Taal
A.Skryf in die verledetyd
- Jan klim op met die boontjierank.___________________________
- Jan neem die koei mark toe._______________________________
- Die ou man koop die koei._____________________________
- Jan hou van die boontjierank.__________________________
- Jan se ma is kwaad.__________________________________ (10)
- Skryf in die nie-ontkenning.
- Jan hou van die koei._______________________________
- Jan se ma is bly.___________________________________
- Die ou man is kwaai.________________________________
- Die reuse vrou wil met Jan praat._______________________
- Die hen le goue eiers________________________________. (10)
C.Vraende voornaamwoorde
Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)
Voorbeeld: Jerry speel ân sokkerwedstryd. WatâŠ?
Antwoord: Wat speel Jerry?
- Jan klim vanmiddagop met die boontjierank. Wanneer�
_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ (2)
- Jan klim tot by die kasteel. Waar..? ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(2)
- Jan klim goed met die boontjierank. Hoe� ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(2)
- Jan eet van vanmiddag ân toebroodjie. WatâŠ.? ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(2)
- Jan vee die kasteel vanmiddag. Wanneer?
____________________________________________________________________ __________________________________________________________________(2) {10}
Totaal Afdeling B (30)