Nie ontkenning/negative

For posts about the nie-ontkenning please click here.

In Afrikaans there is a double negative.

To write a sentence in the negative follow these steps:

1. Look for the verb.

2. The first “nie” goes after the verb.

3. The second “nie” goes to the end of the sentence.

Ek loop in die straat. (verb=loop)

Ek loop NIE in die straat NIE.

If a sentence ends with a question mark you answer the question by using the word Nee.

Loop hy in die straat?

Nee hy loop nie in die straat nie.

Hersiening eerste kwartaal Graad 4-7

Hier is die vasvrawedstryd vir die week! Kyk of jy eerste op die lys kan wees. Daar is Vrydag ‘n prys vir die een wat die hoogste punte in elke  vasvra het. Jy mag nie aangaan na die volgende  vasvra as jy nie volpunte het nie.

1. Meervoude Graad 4-7 Toets 1

2. Stelsinne Graad 4-7 Toets 1

3. Vertaal in Engels toets 1 Graad 7

Stuur vir ons ‘n e-pos en laat weet my wat jou punte is vir elke toets dan stuur ek vir jou die volgende skakel. admin@afrikaansisfun.co.za

 

Refentse sing in Afrikaans

Ek het ‘n wonderlike klas met wonderlike kinders. Hulle almal inspireer my. Ons het gister ons eerste ekstra klas gehad en dit was baie lekker.

Ek het in die Beeld gelees hierdie week van Refentse wat so mooi in Afrikaans kan sing. Ek weet dat die kinders wat ek ken ook so mooi kan sing.

Gaan na hierdie webblad en lees die artikel. (You must click on “hierdie webblad”)

Wanneer jy dit klaar gelees het luister na sy liedjies:

Dink jy ook dit is mooi?

Vra jou ouers se toestemming voordat jy die internet of Facebook gebruik.

Gaan nou na Refentse se Facebook blad en los ‘n “comment” vir hom.

Hier is die adres:

https://www.facebook.com/pages/Refentse-Morake/341925566013197?notif_t=fbpage_fan_invite

Terwyl jy op Facebook is gaan na https://www.facebook.com/Afrikaansisfun en ‘like’ die blad en los ‘n boodskap.

Wanneer jy klaar is met alles stuur vir my ‘n e-pos (e-mail) en vertel vir my wat jy van die opdrag gedink het.

Ek hoop jy het ‘n lekker dag,

Juffrou

 

Negative/ Nie ontkenning

Answer the following questions. Answer in the negative.

Beantwoord die volgende vrae in die nie-ontkenning.

  1. Is daar wolke in die lug?
  2. Drink jy iets?
  3. Is daar iemand by die huis?
  4. Is die man gelukkig?
  5. Is daar erens ‘n boom?
  6. Sal hy ooit water kry?
  7. Help iemand in die huis?
  8. Hou jy van koeldrank?
  9. Wil jy televisie kyk?
  10. Hou jy van roomys?

Come back for the memo on 23 Jan J

Nie ontkenning memo

Below is the memo for the exercise published on 14 Jan

Skryf in die nie-ontkenning.

Write in the nie-ontkenning.

Remember:

Positive Negative
Iets Niks
Ooit Nooit
Iemand Niemand
Gelukkig Ongelukkig
Erens Nerens

 

  1. Is daar nie wolke in die lug nie?
  2. Drink jy niks nie?
  3. Is daar niemand by die huis nie?
  4. Is die man nie gelukkig nie? Is die man ongelukkig?
  5. Is daar nerens ‘n boom nie?
  6. Sal hy nooit water kry nie?
  7. Help niemand in die huis nie?
  8. Hou jy nie van koeldrank nie?
  9. Wil jy nie televisie kyk nie?
  10. Hou jy nie van roomys nie?

Skryf in die nie-ontkenning.

Skryf in die nie-ontkenning.

Write in the nie-ontkenning.

  1. Is daar wolke in die lug?
  2. Drink jy iets?
  3. Is daar iemand by die huis?
  4. Is die man gelukkig?
  5. Is daar erens ‘n boom?
  6. Sal hy ooit water kry?
  7. Help iemand in die huis?
  8. Hou jy van koeldrank?
  9. Wil jy televisie kyk?
  10. Hou jy van roomys?

Come back for the memo on 17 Jan J