Words that you use in the place of the noun. It indicates ownership:
Ek eet die kos-Dit is my kos-Die kos is myne
Jy eet die kos-dit is jou kos-Die kos is joune.
Gebruik voornaamwoorde in die plek van die vetgedrukte woorde:
1. Gert eet ‘n appel. ___________ eet ‘n appel.
2. Ma kry ‘n kookboek. Die kookboek is ___________.
3. Julle kry sjokelade en daarom is dit ______________
Antwoorde
1. Hy
2. hare
3. julle s’n