Nie ontkenning/negative

For posts about the nie-ontkenning please click here.

In Afrikaans there is a double negative.

To write a sentence in the negative follow these steps:

1. Look for the verb.

2. The first “nie” goes after the verb.

3. The second “nie” goes to the end of the sentence.

Ek loop in die straat. (verb=loop)

Ek loop NIE in die straat NIE.

If a sentence ends with a question mark you answer the question by using the word Nee.

Loop hy in die straat?

Nee hy loop nie in die straat nie.

Nie ontkenning memo

Below is the memo for this exercise.

Answer the following questions. Answer in the negative.

Beantwoord die volgende vrae in die nie-ontkenning.

  1. Nee daar is nie wolke in die lug nie.
  2. Nee ek drink niks nie.
  3. Nee daar is niemand by die huis nie.
  4. Nee die man is nie gelukkig nie.
  5. Nee daar is nerens ‘n boom nie.
  6. Nee hy sal nooit water kry nie.
  7. Nee niemand help in die huis nie.
  8. Nee hy hou nie van koeldrank nie.
  9. Nee ek wil nie televisie kyk nie.
  10. Nee ek hou nie van roomys nie.

Negative/ Nie ontkenning

Answer the following questions. Answer in the negative.

Beantwoord die volgende vrae in die nie-ontkenning.

  1. Is daar wolke in die lug?
  2. Drink jy iets?
  3. Is daar iemand by die huis?
  4. Is die man gelukkig?
  5. Is daar erens ‘n boom?
  6. Sal hy ooit water kry?
  7. Help iemand in die huis?
  8. Hou jy van koeldrank?
  9. Wil jy televisie kyk?
  10. Hou jy van roomys?

Come back for the memo on 23 Jan J

Nie ontkenning memo

Below is the memo for the exercise published on 14 Jan

Skryf in die nie-ontkenning.

Write in the nie-ontkenning.

Remember:

Positive Negative
Iets Niks
Ooit Nooit
Iemand Niemand
Gelukkig Ongelukkig
Erens Nerens

 

  1. Is daar nie wolke in die lug nie?
  2. Drink jy niks nie?
  3. Is daar niemand by die huis nie?
  4. Is die man nie gelukkig nie? Is die man ongelukkig?
  5. Is daar nerens ‘n boom nie?
  6. Sal hy nooit water kry nie?
  7. Help niemand in die huis nie?
  8. Hou jy nie van koeldrank nie?
  9. Wil jy nie televisie kyk nie?
  10. Hou jy nie van roomys nie?

Skryf in die nie-ontkenning.

Skryf in die nie-ontkenning.

Write in the nie-ontkenning.

  1. Is daar wolke in die lug?
  2. Drink jy iets?
  3. Is daar iemand by die huis?
  4. Is die man gelukkig?
  5. Is daar erens ‘n boom?
  6. Sal hy ooit water kry?
  7. Help iemand in die huis?
  8. Hou jy van koeldrank?
  9. Wil jy televisie kyk?
  10. Hou jy van roomys?

Come back for the memo on 17 Jan J

Skryf in die nie-ontkenning. (memo)

Below is the memo of the exercise published on 26 December.

 

Skryf in die nie-ontkenning.

Write in the negative.

  1. Hy word baie keer kwaad.

Hy word nie baie keer kwaad nie.

  1. Ons gee drie cd’s weg.

Ons gee nie drie cd’s weg nie.

  1. Ek loop in die straat.

Ek loop nie in die straat nie.

  1. Haar ma koop vir haar ‘n nuwe rok.

Haar ma koop nie vir haar ‘n nuwe rok nie.

  1. Sy hou van toebroodjies en konfyt.

Sy hou nie van toebroodjies en konfyt nie.

  1. Hy skryf in sy boek.

Hy skryf nie in sy boek nie.

  1. Sy eet tamaties en blaarslaai.

Sy eet nie tamaties en blaarslaai nie.

  1. Ek hou van tee met melk en suiker.

Ek hou nie van tee met melk en suiker nie.

  1. Ek loop rond in die klas.

Ek loop nie rond in die klas nie.

  1. Is daar wolke in die lug?

Is daar nie wolke in die lug nie?

 

Skryf in die nie ontkenning.

Skryf in die nie ontkenning.

Write in the past tense.

  1. Hy word baie keer kwaad.
  2. Ons gee drie cd’s weg.
  3. Ek loop in die straat.
  4. Haar ma koop vir haar ‘n nuwe rok.
  5. Sy hou van toebroodjies en konfyt.
  6. Hy skryf in sy boek.
  7. Sy eet tamaties en blaarslaai.
  8. Ek hou van tee met melk en suiker.
  9. Ek loop rond in die klas.
  10. Is daar wolke in die lug?

Memo will be published on 30 December.

Nie-ontkenning/ Negative

The following exercise is the memo for the negative (nie-ontkenning) using vocabulary from Jan en die boontjierank. (original exercise published on 6 December)

Write the following in the nie-ontkenning.

Skryf die volgende in die nie-ontkenning.

 

  1. Jan klim op met die boontjierank.

Answer: Jan klim nie op met die boontjierank nie.

  1. Jan neem die koei mark toe.

Answer: Jan neem nie die koei mark toe nie.

 

  1. Die ou man koop die koei.

Answer: Die ou man koop nie die koei nie.

 

  1. Ek hou van lees.

Answer: Ek hou nie van lees nie.

 

  1. Sy loop in die straat.

Answer: Sy loop nie in die straat nie.

 

  1. Jan praat met die reus se vrou.

Answer: Jan praat nie met die reus se vrou nie.

  1. Jan hou van die boontjierank.

Answer: Jan hou nie van die boontjierank nie.

 

  1. Jan hou van die koei.

Answer: Jan hou nie van die koei nie.

 

  1. Ek eet ‘n tamatie.

Answer: Ek eet nie ‘n tamatie nie.

 

  1. Die hen le goue eiers.

Answer: Die hen le nie goue eiers nie.

Negative (nie ontkenning)

The following exercise is for the negative (nie-ontkenning) using vocabulary from Jan en die boontjierank.

Write the following in the nie-ontkenning.

Skryf die volgende in die nie-ontkenning.

  1. Jan klim op met die boontjierank.
  2. Jan neem die koei mark toe.
  3. Die ou man koop die koei.
  4. Ek hou van lees.
  5. Sy loop in die straat.
  6. Jan praat met die reus se vrou.
  7. Jan hou van die boontjierank.
  8. Jan hou van die koei.
  9. Ek eet ‘n tamatie.
  10. Die hen le goue eiers.

You can find the memo on 7  December.