Hoekom leeu so hard brul1

Hoekom Leeu so hard brul

Lank, lank gelede het Leeu ‘n sagte stem gehad. Hy het al die diere gevang en geeet. Die diere hou toe vergadering oor die probleem.

Haas gaan toe na Leeu toe en se bang: “Leeu, jou broer is baie siek. Kom saam met my.” Leeu is baie bekommerd en stap saam met Leeu. Hulle stap en stap en stap. Hulle stap so ver dat Leeu moeg word en aan die slaap raak. Terwyl Leeu slaap gaan Haas en steel die bye se heuning en smeer dit om die Leeu se pote en mond. Toe die Bye agterkom hulle heuning is weg was hulle baie kwaad. Hulle gaan toe na Leeu toe en steek hom oral op sy lyf.

 

Leeu het so seergekry dat hy begin brul het van die pyn. Hy het so hard soos donderweer gebrul. Tot vandag toe brul Leeu so hard en al die diere weet nou waar hy is.

Grade 4 Week 1 Module 1 Afrikaans Term 2 FAL

Luister en Praat

Read a story for example Waarom leeu so hard brul. (suitable for older learners) or Waarom leeu so hard brul1 (suitable for younger learners)

Learners need to tell a story about an event that happened to them. They need to focus on expressing emotions and they need to stay with the chosen subject.

For more about emotions/Emosies click here.

 

My first book published on kindle!

I’ve published two short stories with their comprehension and language assessments plus the memo.

You can download the book to your kindle for free for the next two days click here for the link.

If you’d like to have it in pdf format for free please e-mail amanda.calitz1@gmail.com

ONLY FOR THE NEXT TWO DAYS 🙂

If you are here after 26 December visit this link and see what special offers there are.

For those interested in the document as a pdf format please e-mail amanda.calitz1@gmail.com

Praat oor stories/tekste wat onafhanklik gelees is.

Praat oor stories/tekste wat onafhanklik gelees is.

Lees ‘n storie en kom vertel die klas wat jy gelees het.

Kriteria Nie bemeester Gedeeltelik bemeester Bemeester
Organisasie en aanbieding 1 2 3-4
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik 1 2 3-4
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer 1 2 3-4
Stemkontrole 1 2 3-4
Liggaamshouding 1 2 3-4

Totaal 20/2= 10

Example of a creative writing paper for Grade 6 Afrikaans FAL

Skryfwerk

Totaal:30

Hieronder is 2 vrae. Kies of jy vraag 1 of vraag 2 wil beantwoord. Jy moenie altwee vrae beantwoord nie.

  • Beskryf ‘n wilde dier.

Skryf  ‘n paragraaf van 50-60 woorde oor jou gunsteling dier. Beskryf die dier en se waarom jy van die dier hou.

  • My gunsteling sportsoort.

Skryf  ‘n paragraaf van 50-60 woorde oor jou gunsteling sportsoort. Se wat die sportsoort is en waarom jy daarvan hou.

 

Kriteria Nie bemeester Gedeeltelik bemeester Bemeester Uitstekend
Organisasie en aanbieding 0 1 2-3 4-5
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik 0 1 2-3 4-5
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer 0 1 2-3 4-5
Lengte van die stuk is voldoende (50-60 woorde) 0 1 2-3 4-5
Toon insig in die opdrag. Verstaan wat gevra is. 0 1 2-3 4-5
Gebruik min engelse woorde/spelling 0 1 2-3 4-5

Totaal 30

 

 

Description of a lion

What he looks like:

‘n Leeu is geel van kleur. (A lion is yellow in colour)

Hy het groot pote. (He has big feet)

How he moves:

Hy loop baie grasieus. (He walks gracefully)

Hy kan bome klim. (He can climb trees.)

 

His roar:

‘n Leeu brul baie hard. (He roars very loudly)

Where he lives:

Hy bly in die savanne tussen gras en bome. (He lives in the savannah between grass and trees.

What he eats:

Hy eet vleis. (He eats meat.)

Hy jag diere. (He hunts animals.)

Poster

When you make a poster about something it is a creative way to display what you’ve learned about something. Usually you paste a picture in the middle and then write around it(a lot like a mind map).

After you have read the story: Hoekom leeu so hard brul make a poster of your own about a wild animal.

 

Skryf ‘n beskrywing

Beskryf ‘n wilde dier.

Kry inligting, maak ‘n plakkaat en skryf ‘n paragraaf van 50-60 woorde.

  1. Kies ‘n wilde dier en kry informasie oor die dier.
  2. Maak ‘n plakkaat met prentjies en ‘n paragraaf oor die dier.
Kriteria Nie bemeester Gedeeltelik bemeester Bemeester Uitstekend
Organisasie en aanbieding 0 1 2-3 4-5
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik 0 1 2-3 4-5
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer 0 1 2-3 4-5
Het moeite gedoen met die versamel van inligting 0 1 2-3 4-5
Toon insig in die opdrag. Verstaan wat gevra is. 0 1 2-3 4-5
Gebruik min engelse woorde/spelling 0 1 2-3 4-5

Totaal 30

Links to Afrikaans information about lions

There are a lot of great links on the internet with pictures and articles about lions. Below are a few that I’ve found. You might find this useful when you prepare a speech or paragraph about lions.

Hoekom leeu so hard brul.

Die leeu

Die leeu – Mieliestronk

Die leeu (Panthera leo)

Memo: Hoekom leeu so hard brul

 

Afdeling A Leesbegrip

  1. Kies die korrekte word deur die korrekte letter te omkring.
    • Leeu het eers ‘n ____________ stem gehad.
      • Hard
      • Sag
      • Gelukkige
    • Die ander diere het gedink leeu was __________
      • Vriendelik
      • Gevaarlik
      • Lelik
    • Haas het ________ met Leeu gepraat.
      • Vriendelik
      • Bang
      • Gelukkig
    • Die bye het gedink leeu het hulle nes ________
      • Gebreek
      • Gesteel
      • Reggemaak
    • Haas het vir Leeu gese sy broer was
      • Siek
      • Gesond
      • Gelukkig
    • Leeu het vir Haas
      • Geglo
      • Gelag
      • Saam met Haas gegaan.
    • Leeu het aan die slaap geraak want hy was
      • Bly
      • Moeg
      • Wakker
    • Haas het n ______ nes gekry.
      • Bye
      • Kraai
      • Voel
    • Die bye het ______-
      • Weggevlieg
      • Leeu gesteek
      • Haas geroep
    • Leeu se stem het soos _______ geword toe die bye hom steek.
      • Donderweer
      • ‘n Trompet
      • Weerlig

(10)

  1. Die volgende sinne is onwaar maak hulle waar.
    • Lank gelede het Leeu ‘n harde stem gehad.

Lank gelede het Leeu ‘n __sagte_______ stem gehad.

  • Die ander diere is hartseer oor Haas se plan.

Die ander diere is __bly________ oor Haas se plan.

  • Leeu brul sagter en sagter toe die bye hom steek.

Leeu brul __harder_______ en ____harder__________ toe die bye hom steek.

  • Die bye dink Haas het hulle heuning gesteel.

Die bye dink ___leeu________ het hulle heuning gesteel.    (5)

  1. Voltooi die blokkiesraaisel.

 

4 v
2 b Y E
R
5 s A G
A
D
3s T E E 6 k
7 l R O
E I P
e N
1h e u n i N g

 

  • Haas smeer ______________ aan Leeu se kop en pote.
  • Die _______ is kwaad omdat leeu hulle heuning gesteel het.
  • Die bye _____________ vir leeu.
  • Die diere hou ‘n ______________ om die saak te bespreek
  • Leeu het ________ gepraat.
  • Hulle het vir leeu op sy _______ en pote gesteek.
  • __________ het die diere gejag.

(7)

 

  1. Gee die Engelse woord van die volgende:
    • Brul- __roars______
    • Haas- _____rabbit_____
    • Heuning- ______honey____ (3)   Totaal 35

 

Afdeling B Taalkonvensies

  1. Beantwoord die sinne met Nee (ontkenning)
    1. Het iemand vir Haas gese om die heuning te steel?

Nee, ___niemand___________ het vir  Haas gese om die heuning te steel ____nie______

  1. Het Ben die bal erens weggesteek?

Nee Ben het die bal ___nerens_____________- weggesteek ____nie________

  1. Het Ben iets skool toe gebring?

Nee Ben het _____niks__________ skool toe gebring ___nie________ (6/2 = 3)

 

  1. Se watter soorte sinne die volgende is (sinsoorte)
    1. Het leeu die heuning gesteel? ____vraagsin____________
    2. Se dadelik jy is jammer! _uitroepsin___________-
    3. Wag nou! Jy het my bal gevat! ____uitroepsin________
    4. Nie lekker nie ne?_______vraagsin________ (4/2= 2)

 

  1. Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)

Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?

Antwoord: Wat speel Jerry?

  1. Jerry speel vanmiddag ‘n sokkerwedstryd. Wanneer…?

_____Wanneer speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?_ (1)

  1. Jerry speel ‘n sokkerwedstryd by die skool. Waar..? ___Waar speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?_(1)

 

  1. Skryf die sinne oor deur met die sinne in vet druk te begin.
    1. Haas eet soms geel wortels. __Soms een has geel wortels_____
    2. Ben boelie elke dag die ander kinders. _Elke dag boelie Ben die ander kinders ___________
    3. Hy vat eendag William se nuwe bal. ___Eendag vat hy William se nuwe bal._______________________________
    4. William se maats hardloop dadelik na Ben toe. __Dadelik hardloop William se maats na Ben toe. (4)

 

  1. Skryf die volgende samestellings korrek neer.
    1. Vriend+ e = ___vriende_________________
    2. Vriend + elik=___vriendelik______________
    3. Vriend + skap = __vriendskap_______________
    4. Be + vriend = ___bevriend____________ (4/2=2)

 

  1. Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde:
    1. Vet- __maer_________
    2. groot- _klein____________

(2/2=1)

 

  1. Gee die verkleiningsvorm van die volgende:

Bv. Hond- hondjie

  1. leeu- _leeutjie__________
  2. haas- _hasie__________ (2)

 

Totaal 15