Refentse sing in Afrikaans

Ek het ‘n wonderlike klas met wonderlike kinders. Hulle almal inspireer my. Ons het gister ons eerste ekstra klas gehad en dit was baie lekker.

Ek het in die Beeld gelees hierdie week van Refentse wat so mooi in Afrikaans kan sing. Ek weet dat die kinders wat ek ken ook so mooi kan sing.

Gaan na hierdie webblad en lees die artikel. (You must click on “hierdie webblad”)

Wanneer jy dit klaar gelees het luister na sy liedjies:

Dink jy ook dit is mooi?

Vra jou ouers se toestemming voordat jy die internet of Facebook gebruik.

Gaan nou na Refentse se Facebook blad en los ‘n “comment” vir hom.

Hier is die adres:

https://www.facebook.com/pages/Refentse-Morake/341925566013197?notif_t=fbpage_fan_invite

Terwyl jy op Facebook is gaan na¬†https://www.facebook.com/Afrikaansisfun en ‘like’ die blad en los ‘n boodskap.

Wanneer jy klaar is met alles stuur vir my ‘n e-pos (e-mail) en vertel vir my wat jy van die opdrag gedink het.

Ek hoop jy het ‘n lekker dag,

Juffrou

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *