Below is the memo for this exercise.
Answer the following questions. Answer in the negative.
Beantwoord die volgende vrae in die nie-ontkenning.
- Nee daar is nie wolke in die lug nie.
- Nee ek drink niks nie.
- Nee daar is niemand by die huis nie.
- Nee die man is nie gelukkig nie.
- Nee daar is nerens ‘n boom nie.
- Nee hy sal nooit water kry nie.
- Nee niemand help in die huis nie.
- Nee hy hou nie van koeldrank nie.
- Nee ek wil nie televisie kyk nie.
- Nee ek hou nie van roomys nie.