Answer the following questions. Answer in the negative.
Beantwoord die volgende vrae in die nie-ontkenning.
- Is daar wolke in die lug?
- Drink jy iets?
- Is daar iemand by die huis?
- Is die man gelukkig?
- Is daar erens ‘n boom?
- Sal hy ooit water kry?
- Help iemand in die huis?
- Hou jy van koeldrank?
- Wil jy televisie kyk?
- Hou jy van roomys?
Come back for the memo on 23 Jan J
1 thought on “Negative/ Nie ontkenning”