Below is the memo for the exercise published on 14 Jan
Skryf in die nie-ontkenning.
Write in the nie-ontkenning.
Remember:
Positive | Negative |
Iets | Niks |
Ooit | Nooit |
Iemand | Niemand |
Gelukkig | Ongelukkig |
Erens | Nerens |
- Is daar nie wolke in die lug nie?
- Drink jy niks nie?
- Is daar niemand by die huis nie?
- Is die man nie gelukkig nie? Is die man ongelukkig?
- Is daar nerens ‘n boom nie?
- Sal hy nooit water kry nie?
- Help niemand in die huis nie?
- Hou jy nie van koeldrank nie?
- Wil jy nie televisie kyk nie?
- Hou jy nie van roomys nie?