Verkleinwoorde toets(memo)

Here is the memo of the assessment published on 2 January.

Verkleinwoorde toets

Skryf die verkleinwoorde van die volgende. Write the diminutive of the following words:

Voorbeeld: skaap-skapie

  • Tak-takkie
  • Hand-handjie
  • Nes-nessie
  • Rug-ruggie
  • Bed-bedjie
  • Ding-dingetjie
  • Ski-ski’tjie
  • Man-mannetjie
  • Arm-armpie
  • Koning-koninkie
  • Slang-slangetjie
  • Put-putjie
  • Ring-ringetjie
  • Tafel-tafeltjie
  • Oor-oortjie
  • Foto-foto’tjie
  • Ma-ma’tjie
  • Rekening-rekeninkie
  • Besem-besempie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *