Nie ontkenning memo

Below is the memo for this exercise.

Answer the following questions. Answer in the negative.

Beantwoord die volgende vrae in die nie-ontkenning.

  1. Nee daar is nie wolke in die lug nie.
  2. Nee ek drink niks nie.
  3. Nee daar is niemand by die huis nie.
  4. Nee die man is nie gelukkig nie.
  5. Nee daar is nerens ‘n boom nie.
  6. Nee hy sal nooit water kry nie.
  7. Nee niemand help in die huis nie.
  8. Nee hy hou nie van koeldrank nie.
  9. Nee ek wil nie televisie kyk nie.
  10. Nee ek hou nie van roomys nie.

Negative/ Nie ontkenning

Answer the following questions. Answer in the negative.

Beantwoord die volgende vrae in die nie-ontkenning.

  1. Is daar wolke in die lug?
  2. Drink jy iets?
  3. Is daar iemand by die huis?
  4. Is die man gelukkig?
  5. Is daar erens ‘n boom?
  6. Sal hy ooit water kry?
  7. Help iemand in die huis?
  8. Hou jy van koeldrank?
  9. Wil jy televisie kyk?
  10. Hou jy van roomys?

Come back for the memo on 23 Jan J

Nie ontkenning memo

Below is the memo for the exercise published on 14 Jan

Skryf in die nie-ontkenning.

Write in the nie-ontkenning.

Remember:

Positive Negative
Iets Niks
Ooit Nooit
Iemand Niemand
Gelukkig Ongelukkig
Erens Nerens

 

  1. Is daar nie wolke in die lug nie?
  2. Drink jy niks nie?
  3. Is daar niemand by die huis nie?
  4. Is die man nie gelukkig nie? Is die man ongelukkig?
  5. Is daar nerens ‘n boom nie?
  6. Sal hy nooit water kry nie?
  7. Help niemand in die huis nie?
  8. Hou jy nie van koeldrank nie?
  9. Wil jy nie televisie kyk nie?
  10. Hou jy nie van roomys nie?

Skryf in die nie-ontkenning.

Skryf in die nie-ontkenning.

Write in the nie-ontkenning.

  1. Is daar wolke in die lug?
  2. Drink jy iets?
  3. Is daar iemand by die huis?
  4. Is die man gelukkig?
  5. Is daar erens ‘n boom?
  6. Sal hy ooit water kry?
  7. Help iemand in die huis?
  8. Hou jy van koeldrank?
  9. Wil jy televisie kyk?
  10. Hou jy van roomys?

Come back for the memo on 17 Jan J

Verlede tyd memo

Below is the memo for the exercise published on 8 Jan

Remember the following

Present tense Past tense
Is Was
Sal Sou
Wil Wou

 

Skryf in die verlede tyd.

Write in the past tense.

  1. Was daar wolke in die lug?
  2. Het jy iets gedrink?
  3. Was daar iemand by die huis?
  4. Was die man gelukkig?
  5. Was daar erens ‘n boom?
  6. Sou hy ooit water kry?
  7. Het iemand in die huis gehelp?
  8. Het jy van koeldrank gehou?
  9. Wou jy televisie kyk?
  10. Het jy van roomys gehou?

Verkleinwoorde toets(memo)

Here is the memo of the assessment published on 2 January.

Verkleinwoorde toets

Skryf die verkleinwoorde van die volgende. Write the diminutive of the following words:

Voorbeeld: skaap-skapie

  • Tak-takkie
  • Hand-handjie
  • Nes-nessie
  • Rug-ruggie
  • Bed-bedjie
  • Ding-dingetjie
  • Ski-ski’tjie
  • Man-mannetjie
  • Arm-armpie
  • Koning-koninkie
  • Slang-slangetjie
  • Put-putjie
  • Ring-ringetjie
  • Tafel-tafeltjie
  • Oor-oortjie
  • Foto-foto’tjie
  • Ma-ma’tjie
  • Rekening-rekeninkie
  • Besem-besempie

Are these the top 20 posts? #afrikaans #homeschool #tuisskool

Thank you so much to everyone that visited this site. I appreciate each one of you! May you have a blessed 2015. You might like to click by some of these posts and see if you agree that they indeed are the Top 20?

Hoekom leeu so hard brul taal-en begripstoets Graad 6 #afrikaans 494
Jan en die boontjierank 156
Ideas for reading in Afrikaans 140
Jan en die boontjierank/ Jack and the beanstalk 118
Welcome to Afrikaans is Fun! 107
Lees Afrikaans 82
Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA) Huistaal Graad 4 76
About 59
Giving commands in Afrikaans 57
Jan en die boontjierank woordeskat 56
Afrikaans Graad 6 Skryfwerk Vraestel (Vierde kwartaal) 47
Descriptive paragraph 47
Past tense in Afrikaans 47
Dialoog/ Dialogue 47
Jan en die boontjierank Taal en Begripstoets 44
Themes 42
Manlik en vroulik/ Male and female 41
Afrikaans Taaltoets Memo 41
Materials needed when studying Afrikaans 40
Jack and the Beanstalk 37

Verkleinwoorde toets

Follow my blog with Bloglovin

 

Verkleinwoorde toets

Skryf die verkleinwoorde van die volgende. Write the diminutive of the following words:

Voorbeeld: skaap-skapie

  • Tak-_____
  • Hand-_____
  • Nes-_____
  • Rug-_____
  • Bed-_____
  • Ding-_____
  • Ski-_____
  • Man-_____
  • Arm-_____
  • Koning-_____
  • Slang-_____
  • Put-_____
  • Ring-_____
  • Tafel-_____
  • Oor-_____
  • Foto-_____
  • Ma-_____
  • Rekening-_____
  • Besem-_____

For the memo please come back on 5 Jan.