Below is the memo of the exercise published on 26 December.
Skryf in die nie-ontkenning.
Write in the negative.
- Hy word baie keer kwaad.
Hy word nie baie keer kwaad nie.
- Ons gee drie cd’s weg.
Ons gee nie drie cd’s weg nie.
- Ek loop in die straat.
Ek loop nie in die straat nie.
- Haar ma koop vir haar ‘n nuwe rok.
Haar ma koop nie vir haar ‘n nuwe rok nie.
- Sy hou van toebroodjies en konfyt.
Sy hou nie van toebroodjies en konfyt nie.
- Hy skryf in sy boek.
Hy skryf nie in sy boek nie.
- Sy eet tamaties en blaarslaai.
Sy eet nie tamaties en blaarslaai nie.
- Ek hou van tee met melk en suiker.
Ek hou nie van tee met melk en suiker nie.
- Ek loop rond in die klas.
Ek loop nie rond in die klas nie.
- Is daar wolke in die lug?
Is daar nie wolke in die lug nie?