Skryf in die verlede tyd.
Below is the memo of the exercise published on 21 December.
Write in the past tense.
- Hy word baie keer kwaad.
Hy het baie keer kwaad geword.
- Ons gee drie cd’s weg.
Ons het drie cd’s weggegee.
- Ek loop in die straat.
Ek het in die straat geloop.
- Haar ma koop vir haar ‘n nuwe rok.
Haar ma het vir haar ‘n nuwe rok gekoop.
- Sy hou van toebroodjies en konfyt.
Sy het van toebroodjies en konfyt gehou.
- Hy skryf in sy boek.
Hy het in sy boek geskryf.
- Sy eet tamaties en blaarslaai.
Sy het tamaties en blaarslaai geeet.
- Ek hou van tee met melk en suiker.
Ek het van tee met melk en suiker gehou.
- Ek loop rond in die klas.
Ek het in die klas rondgeloop.
- Is daar wolke in die lug?
Was daar wolke in die lug?