Meervoude/ plurals

Meervoude

 

Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud
Tak Takke Ski Ski’s
Mes Messe Mango Mango’s
Pit Pitte Skadu Skadu’s
Hok Hokke Hoera Hoera’s
Put Putte Ma Ma’s
Muis Muise Kind Kinders
Hand Hande
Vark Varke Pad Paaie
Neus Neuse Gat Gate
Bladsy Bladsye Skip Skepe
Glas Glase
Skaap Skape Hemp Hemde
Beer Bere Bees Beeste
Vuur Vure Stad Stede
Roos Rose Vliegtuig Vliegtuie
Boot Bote
Wolf Wolwe
Broer Broers Kloof Klowe
Suster Susters Stoof Stowe
Oom Ooms Dief Diewe
Niggie Niggies Duif duiwe
Neef Neefs
Tannie Tannies Dag Dae
Vlag Vlae
Oog Oe Vraag Vrae
Vlieg Vliee Maag Mae
Melodie Melodiee Saag Sae
Lepel Lepels Nag Nagte
Winkel Winkels Bees Beeste
Koppie Koppies Lig Ligte
Appel Appels Vrug Vrugte
Gesig Gesigte
plig pligte

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *