‘n Kort artikel oor kulture

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg

In Suid Afrika is daar baie verskillende kulture. Daar is mense wat Xhosa praat by die huis. Hulle tradisionele kos is Umngqusho of stampmielies. Suid Afrika het 11 amptelike tale. Sommige mense praat Zulu, Tswana, SePedi of Afrikaans by die huis. Mense wat Afrikaans praat eet gewoonlik graag koeksisters en Melktert.

Daar is ook mense van die Moslem geloof in Suid Afrika. Een van hul feeste is Eis-ul-Ful, die fees na Ramadaan. Bobotie en Breyani en rys is van hul tradisionele kos. Mense van die Hindoe geloof het ‘n fees genome Deepavali wat die fees van die ligte is. Hulle het soetgoed soos sogi en halwa.

Daar is ook mense van die Joodse kultuur in ons land. Hulle bid in ‘n sinagoge en die ster van Dawid is hul geloof se simbool. Christene in Suid Afrika wat glo aan Jesus Christus. ‘n Baie belangrike fees vir hulle is paasfees. Kersfees is ook belangrik want dan herdenk hulle die geboorte van Jesus. Christene lees die Bybel.

Afdeling A Leesbegrip

  1. Kies die korrekte word deur die korrekte letter te omkring.
    • Mense van die Xhosa kultuur eet graag
      • Bobotie
      • Umngqusho
      • Sogi

 

  • Mense van die Moslem geloof eet graag  __________ by feeste
    • Bobotie
    • Umngqusho
    • Sogi
  • Mense van die Hindoe geloof eet graag __________ by feeste
    • Bobotie
    • Umngqusho
    • Sogi

 

  • Mense van die Afrikaanse kultuur eet graag  __________
    • Koeksisters
    • Umngqusho
    • Sogi

 

  • Mense van die Christen geloof vier hierdie fees.
    • Paasfees
    • Ramadaan
    • Deepavali

 

  • Mense van die Hindoe geloof vier hierdie fees.
    • Paasfees
    • Ramadaan
    • Deepavali

 

  • Mense van die Moslem geloof vier hierdie fees.
    • Paasfees
    • Eis-ul-ful
    • Deepavali

 

  • Suid Afrika het ___________ amptelike tale.
    • 10
    • 11
    • 12
  • Die simbool van die Joodse geloof is
    • Ster van Dawid
    • Maan van Dawid

 

  • Die heilige boek van Christene is die ___________

 

  • Bybel
  • Torah

(20)

  1. Gee die Engelse woord van die volgende:
    • fees- ________
    • Suid Afrika – ___________
    • verskillende – ___________
    • ________________
    • Praat ___________________
    • Huis ___________________
    • Tradisionele _______________
    • Kos ____________
    • Stampmielies _______________
    • Mense-__________________
    • Gewoonlik ______________ (11)

1 thought on “‘n Kort artikel oor kulture”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *