Give the diminutives of the following:
Gee die verkleinwoorde van die volgende:
Find the questions here:
hond-hondjie
kat-katjie
bok-bokkie
kar-karretjie
donkie-donkietjie
stad-stadjie
taxi-taxi’tjie
leeu-leeutjie
beker-bekertjie
koppie-koppietjie
mat-matjie
tafel-tafeltjie