Write the following sentences in the past tense. Take a look here to refresh your memory regarding the past tense.
Find the answers here.
- Ek hou van koeldrank.
- Ek werk in die tuin.
- Ons kan nie wag vir die lente nie.
- Ek hou van rooi rose.
- Sy gaan winkel toe om blomme te koop.
- Hulle gaan see toe.
- Susan gaan elke dag kafee toe.
- Hy hou daarvan om te gaan fliek.
- Sy lees ‘n boek.
- Hy sing ‘n liedjie.