New Theme: Spring/Lente

Tomorrow is Spring Day. 1 September! It is a cold weekend in South Africa and it is snowing in a lot of places in South Africa. Also in Ceres and Ugie.

Dit is more lentedag. 1 September! Dit is ‘n koue naweek in Suid Afrika met sneeu op baie plekke. Onder andere op Ceres en Ugie.

Spring brings new things as well as a new theme. Enjoy J

Lente bring baie nuwe goed daarom ook tyd vir ‘n nuwe tema. Geniet dit.

 

New Theme: Spring

Instructions: Draw a flower.

Instruksies: Teken ‘n blom

Trek ‘n sirkel in die middel van die bladsy. Teken nou ses blomblare rondom die sirkel. Teken daarna ‘n stam en kleur in. Ek sal more my prent plaas sodat jy kan sien of jy reg verstaan het. Jy kan jou prent ook vir my stuur as jy wil.

 

Instruksies: Teken ‘n blombedding

Teken ‘n blombedding met 5 rooi rose, 3 sonneblomme en 3 ander blomme. Kleur dit mooi in asseblief. Ek sal more my prent plaas sodat jy kan sien of jy reg verstaan het. Jy kan jou prent ook vir my stuur as jy wil.

 

Instruksies: Teken ‘n boom met bloeisels

Teken ‘n groot boom met pienk bloeisels. Ek sal more my prent plaas sodat jy kan sien of jy reg verstaan het. Jy kan jou prent ook vir my stuur as jy wil.

 

Geniet die teken. Kyk hier of jy reg was.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *