Find the test here.
Totaal 45
- Nie-ontkenning
- Nee, hy eet nie groente nie.
- Nee, sy het nie baie klere nie.
- Bye het nie ore nie
- Miere kan nie tot tien keer hulle eie gewig dra nie.
- Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde:
- Vet- maer
- Klein- groot
- Baie- min
- Lank-kort
- Op- af (5)
- Gee die meervoud van die volgende woorde in hakies:
In al die (stad) stede in ons land is daar baie (kar) _karre_ en baie (taxi) ___taxi’s_________. Daar is baie (bok) ___bokke_____, baie (donkie)_donkies_______ en baie (hond)__honde______ (6)
- Gee die verkleiningsvorm van die volgende:
Bv. Hond- hondjie
- Kar- karretjie
- Bok- bokkie (2)
- Gee die betekenis van die volgende idiome:
- Elke hond kry sy dag- Almal kry ‘n kans om bo te wees.Almal kry ‘n beurt om eerste te wees(2)
- Moenie slapende honde wakker maak nie. –moenie iets begin wat kon gebly het nie(2)
- Geld soos bossies he- Baie geld h_(2)
- Die bal misslaan-‘n fout maak(2)
- Die bal aan die rol sit –iets begin(2)
- Kop aan kop wees –gelyk wees(2)
- Haar kop is deur –sy het dit gemaak(2) {14}
- Vraende voornaamwoorde
Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)
Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?
Antwoord: Wat speel Jerry?
- Jerry speel vanmiddag ‘n sokkerwedstryd. Wanneer…?
_Wanneer speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?(2)
- Jerry speel ‘n sokkerwedstryd by die skool. Waar..? _Waar speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?__(2)
- Jerry speel goed in die sokkerwedstryd. Hoe…? __Hoe speel Jerry in die sokkerwedstryd?(2)
- Sarah eet vanmiddag ‘n toebroodjie. Wat….? __Wat eet Sarah vanmiddag?_(2) {8}
1 thought on “Afrikaans Taaltoets Memo”