Totaal:30
Hieronder is 2 vrae. Kies of jy vraag 1 of vraag 2 wil beantwoord. Jy moenie altwee vrae beantwoord nie.
- Beskryf ‘n wilde dier.
Skryf ‘n paragraaf van 50-60 woorde oor jou gunsteling dier. Beskryf die dier en se waarom jy van die dier hou.
- My gunsteling sportsoort.
Skryf ‘n paragraaf van 50-60 woorde oor jou gunsteling sportsoort. Se wat die sportsoort is en waarom jy daarvan hou.
Kriteria | Nie bemeester | Gedeeltelik bemeester | Bemeester | Uitstekend |
Organisasie en aanbieding | 0 | 1 | 2-3 | 4-5 |
Verstaanbare taalstrukture en taalgebruik | 0 | 1 | 2-3 | 4-5 |
Vermoe om idees betekenisvol te kommunikeer | 0 | 1 | 2-3 | 4-5 |
Lengte van die stuk is voldoende (50-60 woorde) | 0 | 1 | 2-3 | 4-5 |
Toon insig in die opdrag. Verstaan wat gevra is. | 0 | 1 | 2-3 | 4-5 |
Gebruik min engelse woorde/spelling | 0 | 1 | 2-3 | 4-5 |
Totaal 30