Memo: Hoekom leeu so hard brul

 

Afdeling A Leesbegrip

  1. Kies die korrekte word deur die korrekte letter te omkring.
    • Leeu het eers ‘n ____________ stem gehad.
      • Hard
      • Sag
      • Gelukkige
    • Die ander diere het gedink leeu was __________
      • Vriendelik
      • Gevaarlik
      • Lelik
    • Haas het ________ met Leeu gepraat.
      • Vriendelik
      • Bang
      • Gelukkig
    • Die bye het gedink leeu het hulle nes ________
      • Gebreek
      • Gesteel
      • Reggemaak
    • Haas het vir Leeu gese sy broer was
      • Siek
      • Gesond
      • Gelukkig
    • Leeu het vir Haas
      • Geglo
      • Gelag
      • Saam met Haas gegaan.
    • Leeu het aan die slaap geraak want hy was
      • Bly
      • Moeg
      • Wakker
    • Haas het n ______ nes gekry.
      • Bye
      • Kraai
      • Voel
    • Die bye het ______-
      • Weggevlieg
      • Leeu gesteek
      • Haas geroep
    • Leeu se stem het soos _______ geword toe die bye hom steek.
      • Donderweer
      • ‘n Trompet
      • Weerlig

(10)

  1. Die volgende sinne is onwaar maak hulle waar.
    • Lank gelede het Leeu ‘n harde stem gehad.

Lank gelede het Leeu ‘n __sagte_______ stem gehad.

  • Die ander diere is hartseer oor Haas se plan.

Die ander diere is __bly________ oor Haas se plan.

  • Leeu brul sagter en sagter toe die bye hom steek.

Leeu brul __harder_______ en ____harder__________ toe die bye hom steek.

  • Die bye dink Haas het hulle heuning gesteel.

Die bye dink ___leeu________ het hulle heuning gesteel.    (5)

  1. Voltooi die blokkiesraaisel.

 

4 v
2 b Y E
R
5 s A G
A
D
3s T E E 6 k
7 l R O
E I P
e N
1h e u n i N g

 

  • Haas smeer ______________ aan Leeu se kop en pote.
  • Die _______ is kwaad omdat leeu hulle heuning gesteel het.
  • Die bye _____________ vir leeu.
  • Die diere hou ‘n ______________ om die saak te bespreek
  • Leeu het ________ gepraat.
  • Hulle het vir leeu op sy _______ en pote gesteek.
  • __________ het die diere gejag.

(7)

 

  1. Gee die Engelse woord van die volgende:
    • Brul- __roars______
    • Haas- _____rabbit_____
    • Heuning- ______honey____ (3)   Totaal 35

 

Afdeling B Taalkonvensies

  1. Beantwoord die sinne met Nee (ontkenning)
    1. Het iemand vir Haas gese om die heuning te steel?

Nee, ___niemand___________ het vir  Haas gese om die heuning te steel ____nie______

  1. Het Ben die bal erens weggesteek?

Nee Ben het die bal ___nerens_____________- weggesteek ____nie________

  1. Het Ben iets skool toe gebring?

Nee Ben het _____niks__________ skool toe gebring ___nie________ (6/2 = 3)

 

  1. Se watter soorte sinne die volgende is (sinsoorte)
    1. Het leeu die heuning gesteel? ____vraagsin____________
    2. Se dadelik jy is jammer! _uitroepsin___________-
    3. Wag nou! Jy het my bal gevat! ____uitroepsin________
    4. Nie lekker nie ne?_______vraagsin________ (4/2= 2)

 

  1. Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)

Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?

Antwoord: Wat speel Jerry?

  1. Jerry speel vanmiddag ‘n sokkerwedstryd. Wanneer…?

_____Wanneer speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?_ (1)

  1. Jerry speel ‘n sokkerwedstryd by die skool. Waar..? ___Waar speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?_(1)

 

  1. Skryf die sinne oor deur met die sinne in vet druk te begin.
    1. Haas eet soms geel wortels. __Soms een has geel wortels_____
    2. Ben boelie elke dag die ander kinders. _Elke dag boelie Ben die ander kinders ___________
    3. Hy vat eendag William se nuwe bal. ___Eendag vat hy William se nuwe bal._______________________________
    4. William se maats hardloop dadelik na Ben toe. __Dadelik hardloop William se maats na Ben toe. (4)

 

  1. Skryf die volgende samestellings korrek neer.
    1. Vriend+ e = ___vriende_________________
    2. Vriend + elik=___vriendelik______________
    3. Vriend + skap = __vriendskap_______________
    4. Be + vriend = ___bevriend____________ (4/2=2)

 

  1. Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde:
    1. Vet- __maer_________
    2. groot- _klein____________

(2/2=1)

 

  1. Gee die verkleiningsvorm van die volgende:

Bv. Hond- hondjie

  1. leeu- _leeutjie__________
  2. haas- _hasie__________ (2)

 

Totaal 15

1 thought on “Memo: Hoekom leeu so hard brul”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *