Afdeling A Leesbegrip
- Kies die korrekte word deur die korrekte letter te omkring.
- Leeu het eers ‘n ____________ stem gehad.
- Hard
- Sag
- Gelukkige
- Die ander diere het gedink leeu was __________
- Vriendelik
- Gevaarlik
- Lelik
- Haas het ________ met Leeu gepraat.
- Vriendelik
- Bang
- Gelukkig
- Die bye het gedink leeu het hulle nes ________
- Gebreek
- Gesteel
- Reggemaak
- Haas het vir Leeu gese sy broer was
- Siek
- Gesond
- Gelukkig
- Leeu het vir Haas
- Geglo
- Gelag
- Saam met Haas gegaan.
- Leeu het aan die slaap geraak want hy was
- Bly
- Moeg
- Wakker
- Haas het n ______ nes gekry.
- Bye
- Kraai
- Voel
- Die bye het ______-
- Weggevlieg
- Leeu gesteek
- Haas geroep
- Leeu se stem het soos _______ geword toe die bye hom steek.
- Donderweer
- ‘n Trompet
- Weerlig
- Leeu het eers ‘n ____________ stem gehad.
(10)
- Die volgende sinne is onwaar maak hulle waar.
- Lank gelede het Leeu ‘n harde stem gehad.
Lank gelede het Leeu ‘n __sagte_______ stem gehad.
- Die ander diere is hartseer oor Haas se plan.
Die ander diere is __bly________ oor Haas se plan.
- Leeu brul sagter en sagter toe die bye hom steek.
Leeu brul __harder_______ en ____harder__________ toe die bye hom steek.
- Die bye dink Haas het hulle heuning gesteel.
Die bye dink ___leeu________ het hulle heuning gesteel. (5)
- Voltooi die blokkiesraaisel.
4 v | |||||||||
2 b | Y | E | |||||||
R | |||||||||
5 s | A | G | |||||||
A | |||||||||
D | |||||||||
3s | T | E | E | 6 k | |||||
7 l | R | O | |||||||
E | I | P | |||||||
e | N | ||||||||
1h | e | u | n | i | N | g |
- Haas smeer ______________ aan Leeu se kop en pote.
- Die _______ is kwaad omdat leeu hulle heuning gesteel het.
- Die bye _____________ vir leeu.
- Die diere hou ‘n ______________ om die saak te bespreek
- Leeu het ________ gepraat.
- Hulle het vir leeu op sy _______ en pote gesteek.
- __________ het die diere gejag.
(7)
- Gee die Engelse woord van die volgende:
- Brul- __roars______
- Haas- _____rabbit_____
- Heuning- ______honey____ (3) Totaal 35
Afdeling B Taalkonvensies
- Beantwoord die sinne met Nee (ontkenning)
- Het iemand vir Haas gese om die heuning te steel?
Nee, ___niemand___________ het vir Haas gese om die heuning te steel ____nie______
- Het Ben die bal erens weggesteek?
Nee Ben het die bal ___nerens_____________- weggesteek ____nie________
- Het Ben iets skool toe gebring?
Nee Ben het _____niks__________ skool toe gebring ___nie________ (6/2 = 3)
- Se watter soorte sinne die volgende is (sinsoorte)
- Het leeu die heuning gesteel? ____vraagsin____________
- Se dadelik jy is jammer! _uitroepsin___________-
- Wag nou! Jy het my bal gevat! ____uitroepsin________
- Nie lekker nie ne?_______vraagsin________ (4/2= 2)
- Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)
Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?
Antwoord: Wat speel Jerry?
- Jerry speel vanmiddag ‘n sokkerwedstryd. Wanneer…?
_____Wanneer speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?_ (1)
- Jerry speel ‘n sokkerwedstryd by die skool. Waar..? ___Waar speel Jerry ‘n sokkerwedstryd?_(1)
- Skryf die sinne oor deur met die sinne in vet druk te begin.
- Haas eet soms geel wortels. __Soms een has geel wortels_____
- Ben boelie elke dag die ander kinders. _Elke dag boelie Ben die ander kinders ___________
- Hy vat eendag William se nuwe bal. ___Eendag vat hy William se nuwe bal._______________________________
- William se maats hardloop dadelik na Ben toe. __Dadelik hardloop William se maats na Ben toe. (4)
- Skryf die volgende samestellings korrek neer.
- Vriend+ e = ___vriende_________________
- Vriend + elik=___vriendelik______________
- Vriend + skap = __vriendskap_______________
- Be + vriend = ___bevriend____________ (4/2=2)
- Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde:
- Vet- __maer_________
- groot- _klein____________
(2/2=1)
- Gee die verkleiningsvorm van die volgende:
Bv. Hond- hondjie
- leeu- _leeutjie__________
- haas- _hasie__________ (2)
Totaal 15