Hoekom leeu so hard brul taal-en begripstoets Graad 6 #afrikaans

 

Totaal:Leesbegrip 25

Taalkonvensies 15

Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord die vrae wat volg

Hoekom Leeu so hard brul

Lank, lank gelede het Leeu ‘n sagte stem gehad. Hy het al die diere gevang en geeet net wanneer hy wou. Die diere het gedink leeu was gevaarlik.Die diere het nooit geweet wanneer Leeu hulle gaan vang nie. Die diere hou toe vergadering oor die problem. Haas se toe dat hy ‘n plan het om vir Leeu so hard soos donderweer te laat brul. Die ander diere is bly oor die plan.

Haas gaan toe na Leeu toe en se: “Leeu, jou broer is baie siek. Kom saam met my.” Haas het bang met Leeu gepraat. Leeu is baie bekommerd en stap saam met Leeu. Hulle stap en stap en stap. Hulle stap so ver dat Leeu moeg word en aan die slaap raak. Terwyl Leeu slaap gaan Haas en steel die bye se heuning en smeer dit om die Leeu se pote en mond. Toe die Bye agterkom hulle heuning is weg is hulle baie kwaad. Hulle gaan toe na Leeu toe en steek hom oral op sy lyf. Leeu het so seergekry dat hy begin brul het van die pyn. Hy het so hard soos donderweer gebrul. Tot vandag toe brul Leeu so hard en al die diere weet nou waar hy is.

Afdeling A Leesbegrip

  1. Kies die korrekte word deur die korrekte letter te omkring.
    • Leeu het eers ‘n ____________ stem gehad.
      • Hard
      • Sag
      • Gelukkige
    • Die ander diere het gedink leeu was __________
      • Vriendelik
      • Gevaarlik
      • Lelik
    • Haas het ________ met Leeu gepraat.
      • Vriendelik
      • Bang
      • Gelukkig
    • Die bye het gedink leeu het hulle nes ________
      • Gebreek
      • Gesteel
      • Reggemaak
    • Haas het vir Leeu gese sy broer was
      • Siek
      • Gesond
      • Gelukkig
    • Leeu het vir Haas
      • Geglo
      • Gelag
      • Saam met Haas gegaan.
    • Leeu het aan die slaap geraak want hy was
      • Bly
      • Moeg
      • Wakker
    • Haas het n ______ nes gekry.
      • Bye
      • Kraai
      • Voel
    • Die bye het ______-
      • Weggevlieg
      • Leeu gesteek
      • Haas geroep
    • Leeu se stem het soos _______ geword toe die bye hom steek.
      • Donderweer
      • ‘n Trompet
      • Weerlig

(10)

  1. Die volgende sinne is onwaar maak hulle waar.
    • Lank gelede het Leeu ‘n harde stem gehad.

Lank gelede het Leeu ‘n _________ stem gehad.

  • Die ander diere is hartseer oor Haas se plan.

Die ander diere is __________ oor Haas se plan.

  • Leeu brul sagter en sagter toe die bye hom steek.

Leeu brul _________ en ______________ toe die bye hom steek.

  • Die bye dink Haas het hulle heuning gesteel.

Die bye dink ___________ het hulle heuning gesteel.    (5)

  1. Voltooi die blokkiesraaisel.

 

4
2
5
3 6
7
1

 

  • Haas smeer ______________ aan Leeu se kop en pote.
  • Die _______ is kwaad omdat leeu hulle heuning gesteel het.
  • Die bye _____________ vir leeu.
  • Die diere hou ‘n ______________ om die saak te bespreek
  • Leeu het ________ gepraat.
  • Hulle het vir leeu op sy _______ en pote gesteek.
  • __________ het die diere gejag.

(7)

 

  1. Gee die Engelse woord van die volgende:
    • Brul- ________
    • Haas- ___________
    • Heuning- ___________ (3)   Totaal 35

 

Afdeling B Taalkonvensies

  1. Beantwoord die sinne met Nee (ontkenning)
    1. Het iemand vir Haas gese om die heuning te steel?

Nee, ______________ het vir  Haas gese om die heuning te steel __________

  1. Het Ben die bal erens weggesteek?

Nee Ben het die bal ________________- weggesteek ____________

  1. Het Ben iets skool toe gebring?

Nee Ben het _______________ skool toe gebring ___________ (6/2 = 3)

 

  1. Se watter soorte sinne die volgende is (sinsoorte)
    1. Het leeu die heuning gesteel? ________________
    2. Se dadelik jy is jammer. ________________-
    3. Wag nou! Jy het my bal gevat! ____________
    4. Nie lekker nie ne?_______________ (4/2= 2)

 

  1. Skryf die sinne as vraagsinne (vraende voornaamwoord)

Voorbeeld: Jerry speel ‘n sokkerwedstryd. Wat…?

Antwoord: Wat speel Jerry?

  1. Jerry speel vanmiddag ‘n sokkerwedstryd. Wanneer…?

_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ (1)

  1. Jerry speel ‘n sokkerwedstryd by die skool. Waar..? ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________(1)

 

  1. Skryf die sinne oor deur met die sinne in vet druk te begin.
    1. Haas eet soms geel wortels. ________________________________
    2. Ben boelie elke dag die ander kinders. ___________________________________________________
    3. Hy vat eendag William se nuwe bal. __________________________________
    4. William se maats hardloop dadelik na Ben toe. ___________________________________________________

(4)

 

  1. Skryf die volgende samestellings korrek neer.
    1. Vriend+ e = ____________________
    2. Vriend + elik=_________________
    3. Vriend + skap = _________________
    4. Be + vriend = _______________ (4/2=2)

 

  1. Gee die antonieme (teenoorgestelde) van die volgende woorde:
    1. Vet- ___________
    2. groot- _____________

(2/2=1)

 

  1. Gee die verkleiningsvorm van die volgende:

Bv. Hond- hondjie

  1. leeu- ___________
  2. haas- ___________ (2)

 

Totaal 15

 

6 thoughts on “Hoekom leeu so hard brul taal-en begripstoets Graad 6 #afrikaans”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *