Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal
Termyn 1
Vaardighede |
Luister en Praat |
Lees en kyk |
Skryf en aanbied |
Taalstrukture en konvensies |
|
Week 1-2 |
Leerders aktiwitieite |
Luisterbegrip: luister na ‘n storie Gebruik ‘n teks van ‘n handbook of onderwyser se hulpbronler.
Speel ‘n taalspeletjie
Oefen luister en praat/ hardoplees.
|
Leesbegrip: lees ‘n storie Gebruik ‘n teks uit ‘n handboek.
Leesbegripaktiwiteit oor die teks
Besin oor tekste
|
Skryf ‘n eenvoudige storie
Gebruik die stappe van prosesskryf
|
Werk met woorde Werk met sinne Spelling en punktuasie |
Teksboek |
3-14 |
3-14 |
5,10-11 |
4-12 |
|
Formele assessering |
Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal
Termyn 1
Vaardighede |
Luister en Praat |
Lees en kyk |
Skryf en aanbied |
Taalstrukture en konvensies |
|
Week 3-4 |
Leerders aktiwitieite |
Luisterbegrip: Luister na ‘n feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig
Voer ‘n gesprek oor ‘n bekende onderwerp.
Oefen luister en praat
|
Leesbegrip: Lees ‘n eenvoudige feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig.
Lees sosiale teks Lees mediatekste Besin oor tekste wat selfstandig/in pare gelees het. |
Skryf ‘n eenvoudige feitelike verslag
Skryf ‘n eenvoudige vriendskaplike brief
Gebruik die stappe van prosesskryf |
Werk met woorde
Werk met sinne
Spelling en punktuasie
|
Teksboek |
3-14 |
16-26 |
21-27 |
26-30 |
|
Formele assessering |
Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal
Termyn 1
Vaardighede |
Luister en Praat |
Lees en kyk |
Skryf en aanbied |
Taalstrukture en konvensies |
|
Week 5-6 |
Leerders aktiwitieite |
Luisterbegrip: Luister na ‘n storie Gebruik ‘n gepaste teks
Oefen luister en praat/hardoplees
|
Leesbegrip: Lees ‘n eenvoudige feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig.
Lees sosiale teks Lees mediatekste Besin oor tekste wat selfstandig/in pare gelees het |
Gebruik die stappe van prosesskryf |
Werk met woorde
Werk met sinne
Spelling en punktuasie
Hoofletters |
Teksboek |
30-40 |
30-40 |
30-40 |
30-40 |
|
Formele assessering |
Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal
Termyn 1
Vaardighede |
Luister en Praat |
Lees en kyk |
Skryf en aanbied |
Taalstrukture en konvensies |
|
Week 7 tot 8 |
Leerders aktiwitieite |
Luisterbegrip: luister na ‘n storie Gebruik ‘n teks van ‘n handbook of onderwyser se hulpbronler.
Speel ‘n taalspeletjie
Oefen luister en praat/ hardoplees. |
Leesbegrip: Lees ‘n eenvoudige feitelike verslag, byvoorbeeld ‘n nuusberig.
Lees sosiale teks Lees mediatekste Besin oor tekste wat selfstandig/in pare gelees het. |
Skryf ‘n eenvoudige feitelike verslag
Skryf ‘n eenvoudige vriendskaplike brief
Gebruik die stappe van prosesskryf |
Werk met woorde
Werk met sinne
Spelling en punktuasie
|
Teksboek |
44-60 |
44-60 |
44-60 |
44-60 |
|
Formele assessering |
Daaglikse beplanning: Afrikaans Eerste Adisionele Taal
Termyn 1
Vaardighede |
Luister en Praat |
Lees en kyk |
Skryf en aanbied |
Taalstrukture en konvensies |
|
Week 9-10 |
Leerders aktiwitieite |
Luisterbegrip: luister na ‘n storie Gebruik ‘n teks van ‘n handbook of onderwyser se hulpbronler.
Speel ‘n taalspeletjie
Oefen luister en praat/ hardoplees. |
Leesbegrip: Lees gedigte